Versending
SHIPPING POLICY / VERSENDINGSBELEID
Versending / Shipping
Ons lewer landwyd deur Suid-Afrika. We deliver nationwide across South Africa.
Tariewe / Rates:
- Stede / Cities: R130 per bestelling / per order
- Afgeleë/landelike areas / Outlying/rural areas: R150 per bestelling / per order
Bestellings word binne 3–5 werksdae verwerk en versend. Afleweringstye kan wissel na gelang van naweke, openbare vakansiedae en jou ligging. Orders are processed and dispatched within 3–5 working days. Delivery times may vary depending on weekends, public holidays, and your location.
Jy sal 'n opspoorverwysing ontvang sodra jou bestelling gestuur is. You will receive a tracking reference once your order has been dispatched.