Karringmelkbeskuit 500g

Karringmelk Beskuit 500g

R 69.00
Slaan oor na produkinligting
Karringmelkbeskuit 500g

Karringmelk Beskuit 500g

R 69.00
12 left

Die een waarmee almal grootgeword het.

Net karringmelk, koring en genoeg suiker om dit reg te kry. Droog en bros, en bedoel om in koffie gedoop te word tot dit net begin sag word.

Dit is die beskuit wat op die tafel staan sonder dat iemand dit vra.

Bestanddele
Koring · suiwelprodukte · eiers · bakpoeier · sout · suiker

Besonderhede
Inhoud: 500 g

Jy sal dalk ook hiervan hou