Wortelkoek Beskuit 500g

Wortelkoek Beskuit 500g

R 72.00
Slaan oor na produkinligting
Wortelkoek Beskuit 500g

Wortelkoek Beskuit 500g

R 72.00
12 left

Wortelkoek, maar vir ontbyt.

Gerasperde wortels, hawermout, klapper en genoeg kaneel om dit te laat ruik soos ‘n koek wat pas uit die oond kom. Dit smaak soos wortelkoek, net droog genoeg om te doop.

Dié een verras mense. Niemand verwag dat dit werk nie, en dan werk dit.

Bestanddele
Wortels · hawermout · klapper · kaneel · koring · suiwelprodukte · eiers · bakpoeier · sout · suiker

Besonderhede
Inhoud: 500 g

Jy sal dalk ook hiervan hou