Die Iris Kers 900g

Die Iris Kers 900g

Sage Green
R 499.00
Slaan oor na produkinligting
Die Iris Kers 900g

Die Iris Kers 900g

R 499.00
Color
3 left

Iris kers

Waar elegansie en vroulikheid saamsmelt om 'n ruimte spesiaal te maak.

'n Vanielje gegeurde kers, gegiet met 'n soja- en klapperwasmengsel, drie pitte, in 'n gipsbak met handgegiete irisse rondom.

Sit hom in jou kombuis, op 'n bedkassie of op die eetkamertafel — hy maak die plek om hom mooier. En as die kers op is, bly die bak.

Omdat elke bak met die hand gegiet en geskuur word, is geen twee presies dieselfde nie.

Besonderhede
Geur: vanielje
Was: soja- en klapperwasmengsel
Pitte: drie
Grootte: 12 cm breed buite, 11 cm binne, 7,5 cm hoog
Gewig: 900 g

Versorg jou kers
Laat die kers die eerste keer brand tot die hele oppervlak gesmelt is. Knip die pitte kort voor elke keer wat jy dit aansteek. Moet nooit 'n brandende kers alleen los nie.

Skemer is die uur wanneer jy 'n kers aansteek.
Handgemaak met liefde vanuit die Karoo.

Jy sal dalk ook hiervan hou