Slaan oor na produkinligting
Body butter (unscented)
R 199.00
Nege bestanddele. Dis al.
Geklitste lyfbotter met sheabotter, kakao-botter en avokado-olie. Ryk en voedend, vir baie droë vel.
Geen geurolie nie. Net laventel en soetlemoen eteriese olie.
Bestanddele
Water · sheabotter · kakao-botter · avokado-olie · emulgator (Polawax GP200) · preserveermiddel · laventel eteriese olie · soetlemoen eteriese olie
Besonderhede
Inhoud: 200 ml